buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

7 Dae

R120.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 424

Type: Used

Condition: excellent

Language: Afrikaans

Format: paperback

Description

Ek sal elke dag ‘n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla.

So lui die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin die jagtog. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Daar’s geen motief nie, geen leidrade nie, net ‘n reeks naakfoto’s, ‘n hoogs ingewikkelde saketransaksie, en onmenslike druk van topbestuur, die media en die meedoenlose, onpeilbare sluipskutter.

En deur dit alles moet Griessel sy nuwe vriendin, die sangeres Alexa Barnard, weghou van die bottel voor haar groot terugkeer-konsert, sy seun keer om nie skandes te maak nie, sy kollegas weerhou daarvan om die ondersoek te kelder, en sy eie, verterende lus vir die helende kragte van drank in toom probeer hou. Sewe dae van hel.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us