Joyce Meyer ondersoek sewe dinge wat gelowiges se vreugde steel soos wettiese godsdiens, woede, jaloesie en voortdurende onvergenoegdheid. Vir elke vreugdesteler gee sy ‘n kragtige teenvoeter uit die Bybel – ‘n vreugde-anker wat gelowiges in staat sal stel om gewone dinge buitengewoon baie te geniet. God is lewe. Om die lewe te geniet is om God te geniet.
Sewe Dinge Wat Jou Vreugde Steel
By Joyce Meyer
R48.00
Availability: In stock
