buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Mense Van My Asem

R68.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 389

Type: Used

Condition: very good

Language: Afrikaans

Format: paperback

In Mense Van My Asem vertel Steve Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal, in kenmerkende trant: openhartig, humoristies en uitgesproke.

Hy begelei ons op ’n fassinerende reis deur sy kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort-kort stil by die gebeurtenisse en mense wat ’n groot impak op hom gehad het. Alle aspekte van sy lewensgeskiedenis word blootgelê – sy onkonvensionele godsdienstige en politieke oortuigings, sy liefdesverhoudings en buite-egtelike kinders, ’n selfmoordpoging, sy huwelik en die ernstige operasies wat hy ondergaan het.

Hierdie boek gee ’n boeiende – en soms skokkende – kykie in die lewe van dié omstrede kunstenaar en mens.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us