buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Seks & Drugs & Boeremusiek

R58.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 296

Type: Used

Condition: very good

Language: Afrikaans

Format: paperback

Koos Kombuis se outobiografie het al meer as tien drukke beleef. Hierdie heruitgawe verskyn op openbare aandrang. Sy ganse lewensverhaal, Koos se manier om homself te versoen met sy verlede. Hy vertel van sy heel eerste openbare optrede (op die ouderdom van ongeveer vyf sekondes), van sy jeugjare as hedonis, van die paradokse & die pyn, van hoe lekker die lewe nou vir hom is, van die goue jare wat nog voorlĂȘ . . . O ja, natuurlik ook van die seks & drugs & boeremusiek wat al sy pad gekruis het.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us