Carma wil wegkom van die hartseer van die afgelope maande. Sy wil weer leef en liefhê en haar drome verwesenlik. Een van hulle is ’n Harley-Davidson-motorfiets. Maar sy het iemand nodig om dit met haar te deel.
Huweliksklokkies
By Helena Hugo
R22.00
Availability: In stock
