Terug Na Jou – Madelie Human
Jare gelede het Mercia haar liefde vrygelaat, soos mens ‘n boemerang vam jou af weggooi. Nes die boomerang het haar liefde nou na haar toe teruggekeer. Sal sy hierde keer daar in slaag om dit vas te hou en vir altyd te koester?
Impulsiewe Besluit – Dina Botha
Angilika besef haar lewe beweeg in ‘n doodloopstraaat af. Sy is alleenlopend, en sy het geen vooruitsgte in haar werk nie. Tot die dag wat sy in ‘n boemelaar vasloop..
Die Ring – Rika Du Plessis
Bianca vlug op haar troudag, en kruip weg op ‘n vreemdeling se plaas wat vir haar werk aanbied. Hulle stamp koppe, en hy stoot haar telkens weg. Tot haar ongeluk…
