buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Ena Murray Omnibus 19

R58.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 509

Type: Used

Condition: Excellent

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Terug na Kolkbaai is die verhaal van ‘n jong vrou se soeke na haarself, na vrede en na geluk. ‘n Soeke wat deur die dieptes moet gaan om weer by die hoogtes van die liefde uit te kom.

In Anderkant die horison moet Loanne, dogter van die graaf De Ruelle, tydens die Franse Revolusie vir haar lewe vlug – of die guillotine is haar voorland. Die enigste een wat haar kan help, is Philippe Fouché, haar staljonge. Die meisie uit die adelstand moet nou die kneg se bevele trou gehoorsaam. Hulle vlug na die Kaap de Goede Hoop.

‘n Tyd om te ween is ‘n diep roerende verhaal waarin mense mekaar leer om te gee en waarin hulle besef: die lewe verloop selde soos ‘n mens dit beplan. Ná Paul Henning se hartaanval moet Rietspruit ‘n ander dokter kry. Maar Hybre, dokter Paul se dogter, vertrou nie die briljante dokter Ewald Waltmann nie. Wat kom soek so ‘n suksesvolle geneesheer op so ‘n klein plekkie?

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us