buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Op ‘n Turkse tapyt

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 205

Type: Used

Condition: very good

Language: Afrikaans

Format: paperback

Lienke se kêrel is nog nie gereed om te trou nie. Sy besluit om van die geleentheid gebruik te maak om alleen na Turkye en Griekeland te toer, soos wat bespreek was vir die verlowingsreis. Sy wil ’n gebedematjie vir haar aanstaande koop.Volgens legende gee ’n vrou glo die matjie aan ’n man om hom te oorreed om met haar te trou.Op die vlug ontmoet sy sexy Sebastian wat haar reis onmiddellik versuur met sy alewige geterg. Boonop is hulle heel toevallig in dieselfde toergroep. Sy gaan haar bes doen om hom en die vlinders in haar maag te ignoreer.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us