buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Die Ander Erfgenaam

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 197

Type: Used

Condition: Excellent

Language: Afrikaans

Format: Paperback

As haar oupa se enigste erfgenaam, erf Anselie ’n verwaarloosde Victoriaanse huis op die rand van ’n dorpie in die Klein-Karoo. Daar is egter nie sprake van geld nie.

Toe haar verloofde dit hoor, vra hy sy ring terug en Anselie, haar ma en broer verhuis na die ou kasarm toe.

Ansebos, soos die huis bekend staan, het geweldig baie restourasiewerk nodig om dit in ’n gastehuis te omskep. Gelukkig daag die geheimsinnige Crafford uit die bloute op en bied sy hulp sonder vergoeding aan. Daar word ’n skat in die huis ontdek en Crafford maak spore met dit – ook met Anselie se hart.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us