buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Eindelik Liefde

R44.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 510

Type: Used

Condition: Excellent

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Eindelik liefde – Marilé Cloete
Schalk en Anke is voëls van eenderse vere: albei onafhanklik, albei beroepsgedrewe. En albei het al seergekry. In Leipzig kom allerhande verborge vrese en drome na vore. En in Noorweë moet hulle ’n besluit neem.

Nie ’n trouman nie – Trudy Reinhardt
Gina kry die kontrak vir binneversiering by ’n groot hotelgroep. En die hotelmagnaat wat daarmee saam kom, strook nie met haar vyfjaarplan van werk en nógmaals werk om haar studiegeld terug te betaal nie.

Ompad in die vreemde – Alexa Steyn
Ná haar man se dood besluit Hermien om haar lewe te hervat. Op haar lang reis na Paternoster neem sy ’n ompad deur die Karoo. En dit is hier waar ’n bruingebrande boer haar pad kruis.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us