buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Opa vir die liefde

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 205

Type: Used

Condition: very good

Language: afrikaans

Format: Paperback

Athina wantrou die beeldskone man met sy kamera onmiddellik toe sy hom op die eiland Antiparos sien aankom. Sy skuil al twee jaar daar en is uiters lugtig vir joernaliste.

Ondanks haar voorbehoude verloor sy haar hart op Jason. Maar kan sy hom vertrou? Wat gaan gebeur as hy van haar duistere verlede uitvind? Toe die ondenkbare gebeur en sy haar duiwels moet gaan konfronteer, is Jason wel daar vir haar. Sy liefdespad is egter ineengestrengel met dié van Ivana.

Sy weet nie of sy ooit weer ‘n ander man sal kan liefhê nie – of sal die onmoontlike gebeur en die dag aanbreek wanneer sy en Jason ‘n glasie ouzo kan klink, ‘n opa vir húlle liefde?

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us