R28.00
Availability: In stock
Jana de Lange moet ‘n artikel oor die vragmotorbedryf skryf en beland teen haar sin saam met Douw Joubert in sy vragmotor. Hulle verduur mekaar net-net, want ‘n passasier landwyd pas Douw beslis ook nie.