R28.00
Availability: In stock
Carmen se droom om op ‘n wildplaas te gaan werk word bewaarheid. Die jaloerse Ingrid maak egter haar lewe ‘n nagmerrie omdat Ludwig meer in Carmen belangstel as in haar.