buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Margot en die meerman

R28.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 222

Type: Used

Condition: good

Language: Afrikaans

Format: paperback

Margot Lombard is ʼn “koue vis”, of so het sy al self begin glo. Nadat sy haar M.A. in Musikologie voltooi het, gaan hou sy vakansie in Zanzibar – stoksielalleen. Daar is niemand wat haar ken nie. En ook niemand om dit saam met haar te vier wanneer sy uitvind dat sy haar graad cum laude verwerf het nie. Dan verskyn Konrad Lemmer op die diepseeduiker, donker, eksoties, atleties. En jonger as sy. Konrad neem haar na plekke – nie net op die eiland nie – waarvan sy niks geweet het nie. Maar sy weet voor haar siel dat sy nie kop moet verloor met so ’n vakansieromanse nie. Want Konrad met sy goue lyf kan per slot van sake enige vrou wat hy ontmoet om sy pinkie draai. Hy is die tipe man wat harte kan breek. En Margot is definitief nie van plan om een van sy slagoffers te word nie. . .

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us