buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Geen Soete Oorgawe

R38.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 188

Type: Used

Condition: good

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Ivan Korovin is vasbeslote om sy evolusie van brandarm, droomlose kind tot miljardêr-filantroop te bevestig. Eers het hy ‘n ernstige PR-probleem om voor te sorg: uitgesproke Miranda Sweet het sy weersin verwoes deur hom “Caveman #1” in haar topverkoperboek te bestempel. Die oplossing? Gee die woedende publiek wat hulle wil hê—om te sien die vyande word minnaars! Van die rooi tapyt in LA tot swartdas-liefdadigheidsballe in Moskou, hulle speel hul kamtige liefdesverhaal uit vir die hele wêreld om te sien. Maar onder die glans van die kollig word dit moeiliker om te sê wat werklik is en wat vir die vertoning is.…

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us