buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Die Vrou In Die Blou Mantel

R68.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 121

Type: Used

Condition: Good

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, “narcissist, psycho, real arsehole”, is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas lĂȘ ‘n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us