buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Die Binnekring: Terugblikke Op Die Laaste Dae Van Blanke Regering

R58.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 214

Type: Used

Condition: Good

Language: Afrikaans

Format: Paperback

In Die Binnekring dink Jan Heunis terug aan die laaste jare van wit oorheersing in Suid-Afrika deur sy snydende sketsing van sleutelfigure soos Frederik van Zyl Slabbert, PW Botha, Hernus Kriel, Kobie Coetsee, Dennis Worrall en Roelf Meyer, sowel as weergawes van gebeure soos die ondertekening van die Nkomati-verdrag, PW Botha se Rubicon-toespraak en die CODESA-onderhandelinge. Hy vertel van baie dinge wat agter die skerms plaasgevind het, professioneel sowel as persoonlik, en beskryf hoe die Nasionale Party uiteindelik in onderhandelinge met die ANC uitoorlĂȘ is namate Suid-Afrika uit die duister van ‘n halfeeu van Nasionalistiese regering beweeg het. Jan Heunis, die seun van die Nasionale Party-politikus en Kabinetminister Chris Heunis, was nooit self ‘n politikus nie, maar sy posisie …

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us