buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Soos ‘n Engel Van Die Lig

R68.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 332

Type: Used

Condition: Good

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Soos n Engel Van die lig is ‘n eindtydroman oor n man wat alles verloor wat vir hom kosbaar is: sy geloof, sy huwelik, sy loopbaan.. en wat beleef hoe skrikwekkend dit is as die Bose vanuit die lig vir jou glimlag. In Stellenbosch, Suid-Afrika, is daar professor Jan Liebenberg, hoogleraar in Nuwe-Testamentiese Studies aan die Kweekskool, wêreldkenner op die gebied van die Johannes geskrifte en die gnostiek – en siniese student van die Godsleer. In Boedapest, Hongarye, is daar Miklós Király Balázs, invloedryke sakeman, met uitgebreide belange in die nuus-en inligtingsbedryf, ‘n man met ‘n besondere gawe – en ‘n gevaarlike droom.J an en Miklos se weë kruis by ‘n internasionale kongres wat ten doel het om ‘n nuwe verstaan van die Bybel vir diemensdom te bring. Vir Jan met sy vasgeloopte teologie klink dit na die ideale uitkoms. Maar wat is die betekenis van die dramatiese onthulling wat by die kongres gemaak word? En wat is Miklos se plan met die viugteling Teoloog uit Stellenbosch?

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us