buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Onthou my

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 140

Type: Used

Condition: Good

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Jare gelede, voor Karlien getroud was, het sy ‘n man met baie blou oë ontmoet. Al wat tussen hulle was, was ‘n soen en sy versoek dat sy hom moet bel. Sy het nie. Nou, ná haar egskeiding, bevind sy haar op Heuningspruit. Daardie einste blouoog man ook.Ou liefde roes blykbaar nie, maar dit geld ook vir ‘n vorige meisie in dié man se lewe; ‘n baie jaloerse en besitlike een. En dit geld skynbaar ook vir Karlien se eksman. Toe die eerste vakansie op Heuningspruit aanbreek, lyk dinge maar sleg. Karlien en die man waarop sy opnuut verlief geraak het, kon mekaar toe tog nie vind nie. Of lyk dit maar net so? Beleef die emosie

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us